Woxikon.co.za
Gratis veeltalige aanlynwoordeboek en sinoniem-databasis
Woxikon, die gratis aanlynwoordeboek. Slaan vertalings, sinonieme, afkortings en vervoegings na.
-
Woordeboek 37.025.667 vertalings
Vertaal miljoene woorde in verskeie tale met die gratis aanlynwoordeboek -
Ryme
Dit kan nogal 'n uitdaging wees om woorde wat rym te vind. Woxikon help jou om die passende rymwoorde te vind. -
Woordnavorser
Vind uit hoe en wanneer om 'n woord te gebruik met Woxikon se ortografie-databasis.
Welkom by Woxikon!
Woxikon het begin as 'n blote woordeboek, maar het intussen ontwikkel in 'n groot leksikon van vertalings, sinonieme, ryme, afkortings en nog baie meer.
Woxikon is 'n veeltalige woordeboek en leksikon van vertalings, sinonieme en afkortings. Die aanlynvertaler kan tussen Duits, Engels, Frans, Spaans, Italiaans, Portugees, Nederlands, Sweeds, Russies, Pools, Fins, Noorweegs en Turks vertaal, en dit kan gratis gebruik word. Dit word voortdurend uitgebrei.
Woxikon bied voorts vervoeging-tafels en verklarende aantekeninge oor grammatika. Ons beveel aan dat dit gebruik word as 'n aanvulling tot die woordeboek.
Woxikon bied vreemdetaalentoesiaste 'n rykdom van moontlikhede om hulle taalvaardigheid te ontwikkel en te verbeter.